“Ek gebruik Derma-Puur vir 2jaar +. Het omtrent 20kg verloor. Dan weet mens jou gesig het dringend hulp nodig na soveel gewigsverlies. Dis waar Derma-Puur velsorg tot my redding gekom het. My gunsteling produk is die Booster. Dit help baie goed vir die plooitjies om die oë en wat ook lekker is, ek kan dit sommer bo-oor my grimering gebruik.Die Milk Cleanser is vir my ook baie lekker, want dit vervang die werking van 3 produkte (Cleanser, toner en make-up rem).As ek die Balm en Booster as treatment gebruik weekliks, is dit die hoogtepunt van my velsorg roetine vir die week. Die velsorg roetine is baie vinnig, maklik en effektief. Love my Derma-Puur produkte !!” Lené Engelbrecht (Jeffreysbaai)